Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Wy " deur BREYTEN BREYTENBACH
" Wy " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #101633] |
Sun, 27 February 2005 12:27 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wy
my hart is in die boland en niks
kan dit ontwy nie dis gebêre in
'n kissie in wit wellington
ek droom soms runnikend daarvan
in die heuwel van die nag en
verbeeld die wit keil van sneeukop
hier is die strateb oppehopie van
winter en die mure in blomryk
van hande vol bloed
vrouens met rooigeverfde borste suig
'n man se lyf droog soos luise en
busbestuurders staak as dir reën, maar
my hart is in die boland en niks
kan dit ontwy nie dis gebêre in
'n kissie in wit wellington
Breyten Breytenbach
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Dec 29 20:19:02 UTC 2024
|